Kiepie en Kandas Kleuterskool

Beweging is Pret

Perseptuele- en motoriese vaardighede nelspruit

“Speel is ‘n kind se werk” Beweging is nie net pret nie maar dit is absoluut noodsaaklik vir jou kleuter se gesonde groei en ontwikkeling. Buiten die oogoplopende feit dat beweging spiere, kardio vaskulere en die senuweestelsel ontwikkel; ontwikkel dit ook jou kleuters se persepsiële en motoriese vaardighede.  Persepsiële en motoriese vaardighede is die fondasie […]